Hierdie mengbakke is sterk & duursaam. Nie net ideaal as ‘n mengbak nie, maar kan ook dien as opskepbak vir soppe, souse en slaaie.
Die oondvaste bakke is veilig om in jou skottelgoedwasser te laai.
Deursnee: 16cm
Uit Voorraad
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.