Erde Mengbakke in Pastel kleure
Mooiste Mengbakke
Maak mengwerk maklik in jou kombuis met die pragtige pastel kleur mengbakke met vlekvrye staal randjies.
Gemaak van 0.8 dikte kwaliteit staal en ‘n vlekvrye staal randjie. Die bakke is nie net mooi nie, maar oondvas & skottelgoedwasser-vriendelik.
Stel van drie bakke.
Deursnee: 32cm / 28cm / 24cm
Hoogte: 12.5cm
Kapasiteit: 7L / 5L / 3L
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
| Dimensions | 33 × 33 × 13 cm |
|---|
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Kombuis
Broodlappie
R80,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kombuis
Vierkant Erde Opdienbakkies 19cm
R145,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page



