Erde Pasteibakkies
Individuele erde pasteibakkies
Die elegante wit erdebakkies met swart rand behou hitte baie goed, wat daartoe bydra dat elke pastei egalig bak. Die bakkies is perfek vir individuele opdiening. Gebruik dit vir pasteie, soppe, slaaie en vingerhappies. Geskik vir gebruik in die oond en skottelgoedwasser.
Stel bevat 2x erdebakkies.
Grootte: 17cm x 13xm x 5cm
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,18 kg |
|---|---|
| Dimensions | 17 × 13 × 5 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Sale!
Out of stock
Geskenke100% katoen Pamperlang Geskenkpak
R190,00Original price was: R190,00.R171,00Current price is: R171,00. -
Sale!
Out of stock
GeskenkeHangemaakte Katoen Lappie
R90,00Original price was: R90,00.R81,00Current price is: R81,00.





