Erde seepbakkie
Bring ‘n tikkie ouwêreldse sjarme na jou badkamer of kombuis.
Die sterk erde seepbakkie is nie net stylvol en sjiek nie, maar ook funksioneel!
Verander ‘n wasbak waar eens ‘n vervelige koekie seep gelê in ‘n pragtige, skoon en stylvolle spasie.
Uit Voorraad



