“Gegeurde Sout Geskenkpak” has been added to your cart. View cart
Geel Piekniek Geskenkpak
Vrolike geskenkpak vir haar
Hierdie vrolike geskenkpak bestan uit:
- 1x Stewige Pieknieksak (ook juffrousak genoem) oorgetrek met ‘n plastiek lagie om skoonmaak te vergemaklik. Binne-in is ‘n stewige plastiese houer wat nie net help dat die sak sy vorm behou en swaar items daarin te kan dra nie, maar ook verhoed dat enige iets wat daarin sou mors sal uitlek. Sak grootte: 40cm x 25cm x 25cm
- 4x Vrolike geel boepens blikbekers. Duursaam, sterk en uniek. 8cm hoog
- 1x 750ml Atlasware dubbelwand bottel. Dit hou jou koue koeldrank yskoud of jou warm koffie vuurwarm. Die keuse is joune.
- 1x Mosterdgeel tafelloper met handgeverfde detail (65cm x 188cm). Want enige piekniektafel kan doen met iets moois!
Wil jy graag jou eie pakket opmaak? Kyk gerus na:
Juffrousakke: Stewige Juffrousakke
Tafellopers: Kersfees Tafellopers
Erdebekers: Boepens Blikbekers
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
Weight | 2,5 kg |
---|---|
Dimensions | 45 × 30 × 30 cm |