Gereedword Boks

Puberteit kan vreesaanjaend wees vir enige meisie. Stel haar gerus met ‘n Gereedwordboks. Elke boks bevat:

  • ‘n Omvattende boek wat tiener meisies gerusstel en vrae antwoord wat hul mag hê oor die veranderinge wat hul sal ondergaan.
  • Notaboek
  • Menstruasie kalender
  • Mooi pen
  • 1x pak Kotex Young Maxi Pads
  • 1x pak Always Cotton Soft Ultra Thin Pads
  • 1x Lil-lets Wipes
  • Pocket Tissues
  • Mikrogolf warmsak in ‘n prettige kat-vorm
  • Kosmetiese noodsakkie
  • “Koebaai Krampe” rollertjie met essensiële olies
  • Sjokolade

 

Verpakking Informasie

Weight1 kg
Dimensions30 × 30 × 15 cm
Kleure

Blou, Geel, Groen, Maroon, Pienk

Ontwerp

Grootword Gids, Hallo Menstruasie

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.