“Mes met Rhodesian Tea Tree Hef” has been added to your cart. View cart
Gereedword Boks
Puberteit kan vreesaanjaend wees vir enige meisie. Stel haar gerus met ‘n Gereedwordboks. Elke boks bevat:
- ‘n Omvattende boek wat tiener meisies gerusstel en vrae antwoord wat hul mag hê oor die veranderinge wat hul sal ondergaan.
- Notaboek
- Menstruasie kalender
- Mooi pen
- 1x pak Kotex Young Maxi Pads
- 1x pak Always Cotton Soft Ultra Thin Pads
- 1x Lil-lets Wipes
- Pocket Tissues
- Mikrogolf warmsak in ‘n prettige kat-vorm – beskikbaar in geel, pienk, blou, maroon of groen
- Bypassende kosmetiese noodsakkie om in haar skooltas te bêre
- “Koebaai Krampe” rollertjie met 100% suiwer essensiële olies
- Sjokolade slab, want sjokolade maak alles beter!
Verpakkingslinligting
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 30 × 30 × 15 cm |
Kleure | Blou, Geel, Groen, Maroon, Pienk |
Ontwerp | Grootword Gids, Hallo Menstruasie |