Medium Haarstrikkies
Pragtige haarstrikkies om enige haarstyl te komplimenteer!
Hierdie Medium Haarstrikkies gee definisie aan enige haarstyl en kan daagliks gedra word om by jou uitrusting te pas.
Ideaal vir dogters met dun hare.
Grootte: 8cm x 4cm
Kontak ons gerus vir jou skool se maakpas bestelling: Kontak Ons
Spesiale pryse op grootmaat bestellings vir skole word gebied.
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,03 kg |
|---|---|
| Dimensions | 8 × 8 × 2 cm |
| Kleure | Custom, Meermin, Pienk, Reenboog, Rooi |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Valentynsdag
Luukse Kunsleer Strikkies
R60,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Valentynsdag
Medium 3laag Strikkies
R60,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page







