‘n Mengsel van essensiële olies in ‘n byewas & cocoa botter basis wat jou hakke seepglad sal laat met gereelde gebruik.
Verpak in ‘n 50ml herwinbare, toeskroef blikkie.
Kinders, Volwassenes
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.