Maak ‘n stelling met die yslike groot, swaar, hartvormige rou hout bak!
Gebruik dit as vrugtebak of plaas klein dekor items of selfs pot pourri daarin. Hoe jy dit ookal gebruik, die bak is gewaarborg om almal se aandag te trek!
Availability: 1 in stock
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.