Hout Engele
Hand gekerfde Hout Engele vir Kersfees Dekor
Die hout engele verleen sjarme en skoonheid aan jou Kersfees dekor! Handgekerf van gehalte natuurlike hout, ideaal om net so rou te gebruik of vertoon jou kunstigheid deur dit na jou smaak te verf.
Die moontlikhede is eindeloos!
Staan sowat 40cm hoog.
Availability: 1 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 25 × 10 × 40 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Kinders
Lightning McQueen Geskenkpak
R450,00Original price was: R450,00.R360,00Current price is: R360,00.






