“Tafelloper – Deftig” has been added to your cart. View cart
Hout Harte
Hierdie pragtige hand gekerfde hout harte is so veelsydig! Gebruik dit as dekor op jou tafel of drup essensiële olie daarop om vir ure die vars geur te geniet.
Gebruik dit net so rou, of laat die kunstenaar in jou vry en verf dit na hartelus!