Hout Vark met erdekoppie
Pragtige hout vark met ‘n giggel-geel erdekoppie en -piering op sy rug vir die oulikste dekor!
Plant ‘n vetplantjie in die koppie of bêre jou teelepels daarin, die moontlikhede is eindeloos!
Kombineer die unieke dekor met ‘n mosterdgeel tafelloper: Tafellopers – 65cm x 188cm
Availability: 1 in stock
Verpakkingslinligting
Weight | 1,5 kg |
---|---|
Dimensions | 30 × 20 × 20 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Kombuis
Verskeidenheid Tafeldoeke
R450,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5