Kalfie Blikke

Sterk, duursame blikke met plastiek deksels.

Gebruik dit  in jou kombuis vir koffie / tee / suiker of enige ander plek in jou huis wat bietjie oulike bêreplek nodig het.
Grootte: 14cm x 14cm x 11cm
Prys per blik

Oulike kalfie detail met plakker aangebring, daarom nie geskik vir skottelgoedwasser nie.

Kan verpersoonlik word met ander detail.  Whatsapp na 0829482676 of Kontak Ons vir spesiale bestellings.

Availability: 3 in stock

- +

Verpakkingslinligting

Weight1 kg
Dimensions15 × 15 × 45 cm

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.