Karton handsakkies met mini sjokoladetjies.
Gebruik dit by jou volgende fondsinsameling of as dankie geskenkies.
Kontak ons hier om jou verpersoonlikte boodskap te laat druk: Kontak Ons
Sjokolade
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.