Kersfees Sakke
In plaas van ‘n kerskous gebruik hierdie oulike stewige Kersfees sakke gemaak van felt.
Dit hou elkeen se geskenke bymekaar en dra gerieflik met stewige handvatsels.
Grootte: 30cm x 35cm
Kyk ook na ons GRATIS Geskenk kaartjies om in elke sak te sit.
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,05 kg |
|---|---|
| Dimensions | 30 × 8 × 2 cm |
| Ontwerp | Kersvader, Sneeuman, Takbok |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Bykomstighede
Scrunchies – Skool kleure
R40,00Original price was: R40,00.R20,00Current price is: R20,00. This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kinders
Zebra Waslap & Spoegdoek stel
R99,00Original price was: R99,00.R94,00Current price is: R94,00. -
Kinders
Daan die Donkie Hekelspeelding
R400,00Original price was: R400,00.R320,00Current price is: R320,00.






