Kinder voorskote

Sterk kinder voorskote gemaak van denim kan gebruik word in die kombuis of die klaskamer.

Maklike aanknip bandjie om die nek laat kinders toe om gemaklik te werk.

Ideaal vir kinders van ouderdomme 4 – 7 jaar.

Verpakking Informasie

Weight0,1 kg
Dimensions15 × 15 × 4 cm
Ontwerp

Blou POW, Boov, Flamink, Geel Ster, Navy sterretjie hart, Oranje Hart, Oranje POW, Rooi Hart, Rooi WOW, Turquise ster lig, Turquoise ster donker

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.