Koffiekoekies – 500g
Koffiekoekies tuis gebak in ‘n regte egte plaaskombuis met vars bestandele. Smaakliker gaan jy nie kry nie.
Bevat geen eiers.
Om net die beste gehalte te verseker word alle gebak vars gemaak per bestelling. Ongelukkig word die bakproses beïnvloed deur weersomstandighede sowel as beurtkrag en daarom het alle gebak ‘n wagtydperk van 5 – 7 werksdae vir versending.
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakking Informasie
Weight | 0,5 kg |
---|---|
Dimensions | 15 × 15 × 10 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Lekkernye
“Roasted & Salted” Cashew Neute
R50,00 – R350,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page - Lekkernye
Gekarameliseerde Cashew Neute
R50,00 – R415,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page - Gebottel
Rou Heuning
R75,00 – R110,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page