“Pienk Hekel Hasie” has been added to your cart. View cart
Leeskussings
Die leeskussings het ‘n gemaklike handvatsel sodat jou kleinding sy kussing maklik kan saamdra EN ‘n handige bêreplek vir sy gunsteling boek of klein speelding!
Netjies afgerond met ‘n ritssluiter aan die agterkant.
Dit is die ideale geskenk en ‘n moet vir elkeen wat ‘n liefde vir lees wil vestig.
Slope is 45cm x 45cm en is beskikbaar met of sonder kussing “inner”
Kontak ons hier vir jou maakpas bestelling: Kontak Ons
Kombineer die leeskussing met ‘n verpersoonlikte storiebok van Charné Books vir ‘n spesiale geskenk: https://www.facebook.com/charneart
Verpakkingslinligting
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 45 × 45 × 30 cm |
Kleure | Blou, Pienk, Rooi, Verpersoonlikte keuse |
Ontwerp | Met kussing, Slegs Sloop |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Kinders
Francois Vlieënier “Lovey”
Rated 0 out of 5R340,00Original price was: R340,00.R272,00Current price is: R272,00. - Kinders
Lightning McQueen Geskenkpak
Rated 0 out of 5R450,00Original price was: R450,00.R360,00Current price is: R360,00.