

Lekkerny Geskenkboks
Die Geskenkboks is vol bederf en bevat:
- 260ml Soet Rissiesous
- 260ml organiese gedroogde origanum
- 260ml Eiervrug Blatjang
- 100ml Lemoen & Roosmaryn gegeurde growwesout
- 100ml Suurlemoen & Tiemie gegeurde growwesout
- 100ml Chilli & Lime gegeurde growwesout
- 100ml gerookte growwesout & swartpeper
- 100ml konfyt (lemoen / pruim / perske / aarbei – word lukraak gekies soos in seisoen)
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Geskenke
100% katoen Pamperlang-pak
R190,00Original price was: R190,00.R171,00Current price is: R171,00.

