Luukse Kunsleer Strikkies

Laat die koppe draai met Luukse Leerstrikkies

Die elegante Luukse Kunsleer Strikkies gee sjarme aan enige haarstyl – hetsy dit vir ‘n spesiale geleentheid of net vir ‘n allerdaagse voorkoms is.

Gemaak van ekslusiewe, duursame kunsleer. Hierdie enig in hul soort strikkies is gewaarborg om ‘n treffer te wees vir klein en groot!

Kombineer pragtig met Estelle Lourens oorbelle: Ek & Mamma Hasie Oorbelle

Verpakkingslinligting

Weight,02 kg
Dimensions9 × 8 × 2 cm
Kleure

Blou, Rooi, Wit

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.