Metaal Thor Hammer Sleutelhouer
Handgemaakte Thor-tipe hammer sleutelhouer
Elke man sal die uitsonderlike vakmanskap van hierdie metaal Thor-tipe hammer sleutelhouers waardeer!
Handgemaak van duursame metaal in die Kalahari, beter kwaliteit gaan jy nie maklik opspoor nie!
Kombineer baie oulik saam met Eersteklas se groot handgemaakte hout Lego figuurtjies: Hout Lego Mannetjies

Availability: 2 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | ,15 kg |
|---|---|
| Dimensions | 6 × 3 × 2 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Geskenke
Patroondoppie sleutelhouers
R65,00Original price was: R65,00.R60,00Current price is: R60,00. -
Geskenke
Hangemaakte Katoen Lappie
R90,00Original price was: R90,00.R81,00Current price is: R81,00.





