“Tafelloper – bont” has been added to your cart. View cart
Mikrogolf Popcorn Sakke
Handig & Prakties!
Herbruikbare popcorn sakke is handig vir elke huishouding wat van vars popcorn hou!
Gooi eenvoudig ‘n 1/2 koppie springmieliepitte in die sak. Maak die flap toe en plaas dit met die bodem op die bord van jou mikrogolf.
Verhit vir 2 tot 3 minute op 100% krag en siedaar! So maklik dat selfs ‘n pa dit self kan doen!
Elke pakkie bevat:
- 1x herbruikbare springmielie mikrogolf sak
- 1x pakkie 50g springmielie pitte
Elke sak is handgemaak en uniek. Ontwerpe mag van sak tot sak verskil na gelang van beskikbaarheid van geskikte materiaal.
Ook geskik vir gaarmaak groente soos aartappels, mielies en wortels.
Verpakkingslinligting
Weight | 0,06 kg |
---|---|
Dimensions | 22 × 6 × 2 cm |
Kleure | Blomme, Geel & Oranje, Groen, Navy, Oranje, Pienk, Rooi, Seegroen, Swart & wit |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Kombuis
Mengbak met Glipvrye Bodem
R230,00 – R295,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5