Nguni Skedel 1

Hierdie pragtige groot Nguni Skedel beeld eg Suid-Afrikaanse erfenis uit.

Behandel en gereed om teen jou gunsteling fokusmuur te hang, beloof die unieke dekor stuk om die tonge te laat klap.
Ook geskik vir kunstenaars wat dit wil verf, versier of graveer.

Grootte: 50cm x 125cm x 17cm

Sien ook: “Resting Face” houtbeeld

Availability: 1 in stock

Verpakking Informasie

Weight4 kg
Dimensions50 × 40 × 30 cm

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.