Nguni Vel Bruin 2
A Graad Nguni vel.
Hierdie pragtige vel het min tot geen skraap of stukkende plekkies nie, wat dit ideaal maak om as ‘n mat te gebruik. Skep ‘n tydlose, gesofistikeerde atmosfeer met die uitsonderlike unieke, bruin patrone.
Courier is ingesluit by hierdie uitsonderlike Nguni vel.
Grootte: 215cm x 215cm
Kyk gerus ook na: Nguni Skedel 1
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
Weight | 5 kg |
---|---|
Dimensions | 40 × 40 × 40 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Valentynsdag
Rou Hout Harte
R55,00 – R75,00Price range: R55,00 through R75,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5