“Tafelloper – bont” has been added to your cart. View cart
“Niks is vir God onmoontlik” – Oorspronklike Kunswerk
Pragtige Nonnie Kunswerk
Die reeks “Nonnie” Kunswerke is opgedra aan ‘n plaaslike kunstenaar se sussie wat op ‘n baie jong ouderdom in ‘n motorongeluk omgekom het.
“Niks is vir God onmoontlik nie” getuig van geloof, hoop en liefde. Laat die kunswerk die middelpunt van jou vreedsame spasie wees.
Akriel op canvas.
Grootte: 40 x 50cm
Availability: 1 in stock
Verpakkingslinligting
Dimensions | 42 × 52 × 5 cm |
---|
Soortgelyke Produkte
Related products
- Dekor
“Vertel jou berg” Oorspronklike Kunswerk
Rated 0 out of 5R1300,00Original price was: R1300,00.R1105,00Current price is: R1105,00.