Olyf Ontwerp Erde Teepot met teesiffie
Pragtige Erde Teepot met Olyf ontwerp
Die pikante teepot is ideaal om tee te maak vir twee! Die los siffie vergemaklik die gebruik van los tee, wat jou tee se smaak soveel meer diepte gee.
Geskik vir gebruik op jou gasstoof of induksieplaat.
Geen fluitjie.
Kapasiteit: 1.1L
Kombineer met ‘n stel handgemaakte katoen vatlappe: Katoen Vatlappe – Enkel
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,650 kg |
|---|---|
| Dimensions | 20 × 20 × 20 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Kombuis
Verskeidenheid tafeldoeke
R430,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5




