Pajama Kussingsloop
Die perfekte kussinsloop om jou kind se kamer netjies te hou!
Hierdie handige oorvou sloop bied nie net plek vir slaapklere agter in die sloop nie, maar het ook ‘n oulike sakkie aan die voorkant vir ‘n gunsteling klein speelding. Gaan jy op reis? Die sakkie bied die ideale plek om jou foon byderhand te hou op die pad!
Kussingslope kan gemaak word volgens jou kleurskema en tema.
Kontak ons hier vir jou maakpas bestelling: Kontak Ons
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
| Weight | ,2 kg |
|---|---|
| Dimensions | 15 × 15 × 3 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Kinders
Spoegdoek en Waslap stel 1
R195,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kinders
Flennie Toedraaikombersies vir Dogtertjies
R112,00 – R135,00Price range: R112,00 through R135,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page






