Parfuum Pakket

Maak jou eie “signature scent” sonder enige skade chemikalieë of bied ‘n parfuum partytjie aan.

Hierdie handige pakket bestaan uit:

  • 30 ml parfuum botteltjie
  • 50ml suiwer parfuum basis
  • 10ml glas rollertjie gevul met roosblare & druiwepit olie
  • reseptebladjie

Voeg jou keuse van essensiële olies by en siedaar!

Nodig jy hulp met die aanbieding van jou parfuum partytjie? Stuur vir ons ‘n e-pos en ons help graag!

Verpakking Informasie

Weight0,175 kg
Dimensions9 × 15 × 3 cm

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.