Pasteibakkie geskenkpak
Pasteibakkie Geskenkpak
Die geskenkpak is sakpas en merkwaardig.
130ml Tuisgemaakte Soet Rissiesous mooi opgemaak in ‘n individuele erde pasteibakkie. Gebruik hierdie bakkie vir individuele opdiening of as houer vir losgoedjies in die kombuis.
Druk ‘n reseptekaartjie uit en voeg by die geskenkpak vir ‘n spesiale gevoel.
Kry ‘n unieke resep hier: Wat’s vir ete?
Availability: 3 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | ,25 kg |
|---|---|
| Dimensions | 12 × 10 × 8 cm |




