Peony Blom Diffuser

Pragtige blom diffusers vir ‘n stylvolle vertrek

Hierdie elegante handgemaakte blom diffusers is gemaak van poly-resin, wat sterker is as gips, op ‘n natuurlike hout voetstuk.  Dit beteken dat jou essensiële olies nie die blom sal verbrokkel nie. Neem in ag dat  essensiële olies die blom mag verkleur. Dus kan olie op die hout voetstuk gebruik word indien so verkies word. Eersteklas Aanlyn beveel die gebruik van 100% suiwer essensiële olies aan.
Plaas jou blom diffuser netso op jou tafel of kombineer dit met die pragtige mandala coaster wat daarby ingesluit is.

Bederf jou sintuie met jou gunsteling aroma op hierdie pragstukke.

Grootte: 10cm x 10cm x 10cm

Beskikbaar in verskeie kleure.

Kontak Ons vir enige navrae oor Young Living essensiële olies.

- +

Verpakkingslinligting

Dimensions 10 × 10 × 10 cm
Kleure

Grys, Room, Swart, Wit

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.