“Tafeldoek – Wit Sintetiese Damask” has been added to your cart. View cart
Polkadot Blik Stel
Polka Dot Blik Stelle met plastiese deksels vir effektiewe, maklike stoorplek.
Stel van 4 pragtige polkadot blikke met plastiese deksels werk perfek om los goedjies in te stoor.
Van neutes en koekies tot krale en knope.
Hiredie helderkleurige blikke is gerieflik om op reis te neem en maklik om te was!
Verpakkingslinligting
Weight | 0,88 kg |
---|---|
Dimensions | 16 × 16 × 16 cm |
Kleure | Bont, Rooi |