Polkadot Erde Teepot met Hout afwerking

Kwaliteit Erde Teepot

Brou & bedien die beste tee in hierdie tydlose wit Erde Teepot met rooi kolletjies daarop. Geskik vir gebruik op jou gas, elektriese of induksie stoofplaat.

Met sy  hout afwerking is die groot teepot tydloos en elegant, gewaarborg om aandag te trek!

Met ‘n kapasiteit van 2.2L kan jy gemaklik vir almal op een slag tee bedien!

Tuit fluit nie wanneer water kook nie.

Kombineer pragtig met ons hout dekor: Geverfde Hout Granate – Half

 

Availability: 1 in stock

- +

Verpakkingslinligting

Weight0,845 kg
Dimensions24 × 24 × 24 cm

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.