Potjie-roer-my-nie Voorskoot

Tong-in-die-kies voorskoot wat beslis die potjiekoning sal uitwys!

Hierdie voorskoot is van mini-mat materiaal gemaak, rooi en navy buitekant met ‘n plein navy blou voering aan die agterkant.

Laat die tonge klap met jou potjie-roer-my-nie voorskoot.

Medium: lengte 76cm

Hou daardie potjiekos bestanddele byderhand met handige erdebakkies: Erdebak – Wynrooi

 

Verpakkingslinligting

Weight0,2 kg
Dimensions30 × 20 × 10 cm
Grootte

Groot, Medium

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart