Potjie-roer-my-nie Voorskote

Tong-in-die-kies voorskote wat beslis die potjiekoning sal uitwys!

Hierdie voorskote is van mini-mat materiaal gemaak, rooi en navy buitekant met ‘n plein navy blou voering aan die agterkant.

Laat die tonge klap met jou potjie-roer-my-nie voorskoot.

Beskikbaar in twee groottes:

Medium: lengte 76cm

Groot: lengte 88cm

Verpakking Informasie

Weight0,2 kg
Dimensions30 × 20 × 10 cm
Grootte

Groot, Medium

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.