Quench ReisMaat (Travel Buddy)
Quench is ‘n moet in elke huis! Duursame BPA-vrye, vlekvrye staal flesse is ideaal vir Suid-Afrikaanse weer! Die bekers se dubbelwand maak dat die buitekant nie warm of koud nie voel nie en ook nie sweet weens kondensasie nie. Dit hou warm inhoud warm vir tot 18 uur en koue inhoud koud vir tot 24 uur!
Beskikbaar in ‘n verskeidenheid kleure om by elkeen se unieke styl te pas.
Gebruik jou quench reismaat daagliks in die kantoor, kar, kampterrein of by die skool.
Volume: 500ml
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,3 kg |
|---|---|
| Dimensions | 8 × 8 × 20 cm |
| Kleure | "Jungle" Groen, Geel, Navy, Pienk, Rooi, Seegroen, Swart, Wit |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Algemeen
Boerseep verryk met Tea Tree
R25,00 – R70,00Price range: R25,00 through R70,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Algemeen
Boerseep met Blousel 1
R45,00 – R75,00Price range: R45,00 through R75,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page











