- Kan nie "Erdeskottel met deksel" in die Trollie voeg nie want ons is Uit Voorraad uit.
A5 Resepteboeke
Handige A5 grootte resepteboeke met plek vir al jou gunsteling resepte!
Die A5 Resepteboek het plek vir 52 resepte.
Met pragtige ontwerpe is hierdie die perfekte kombuistee geskenk. Kombineer goed met ‘n bypassende erdebak of vatlappe.
Kontak ons hier vir verpersoonlikte resepteboek ontwerpe: Kontak Ons
Verpakkingslinligting
Weight | 0,17 kg |
---|---|
Dimensions | 20 × 15 × 2 cm |
Ontwerp | Bees, donkie, Granaat, Hoender, Koei, Protea, Protea Sketse, Skapie, Sonneblom, Suurlemoen, Trekker, Windpomp |