Rou Hout Donkie
Fraai Rou Hout Donkie figuur
Of jy nou hierdie oulike donkie gebruik as dekor of vir jou kind se vintage speelgoedhoekie, dit bly ‘n treffer!
Handgemaak met vernuf. Hierdie rou hout donkie bied karakter en ure se vermaak vir die kleingoed!
Het jy ‘n kunstige kant? Verf die donkie om by jou huis se dekor te pas – die moontlikhede is legio.
Kombineer dit met Ronde Mandjies – Stel van 3 vir natuurlike tekstuur in jou leefruimte.
Availability: 1 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,5 kg |
|---|---|
| Dimensions | 30 × 15 × 28 cm |






