“Hout Figuur Lamp” has been added to your cart. View cart
Rou Hout Donkie
Fraai Rou Hout Donkie figuur
Of jy nou hierdie oulike donkie gebruik as dekor of vir jou kind se vintage speelgoedhoekie, dit bly ‘n treffer!
Handgemaak met vernuf. Hierdie rou hout donkie bied karakter en ure se vermaak vir die kleingoed!
Het jy ‘n kunstige kant? Verf die donkie om by jou huis se dekor te pas – die moontlikhede is legio.
Kombineer dit met Hout Engele en Hout Skape om ‘n pragtige Kersfees-toneel te skep.
Availability: 2 in stock
Verpakkingslinligting
Weight | 0,3 kg |
---|---|
Dimensions | 20 × 10 × 20 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Kinders
Lightning McQueen Geskenkpak
Rated 0 out of 5R450,00Original price was: R450,00.R360,00Current price is: R360,00. - Kinders
Olifant Geskenkpak
Rated 0 out of 5R500,00Original price was: R500,00.R400,00Current price is: R400,00.