““Vertel jou berg” Oorspronklike Kunswerk” has been added to your cart. View cart
Rou Hout Donkie
Fraai Rou Hout Donkie figuur
Of jy nou hierdie oulike donkie gebruik as dekor of vir jou kind se vintage speelgoedhoekie, dit bly ‘n treffer!
Handgemaak met vernuf. Hierdie rou hout donkie bied karakter en ure se vermaak vir die kleingoed!
Het jy ‘n kunstige kant? Verf die donkie om by jou huis se dekor te pas – die moontlikhede is legio.
Kombineer dit met Hout Engele en Hout Skape om ‘n pragtige Kersfees-toneel te skep.
Availability: 2 in stock
Verpakkingslinligting
Weight | 0,3 kg |
---|---|
Dimensions | 20 × 10 × 20 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Dekor
Gegeurde Hessian Laaiverfrisser Sterre
R60,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5 - Kinders
Skapie Mê Hekelspeelding
Rated 0 out of 5R400,00Original price was: R400,00.R320,00Current price is: R320,00.