‘n Badsout om jou sintuie op te wek. Skink ‘n glasie wyn en ontspan!
Verryk met 100% suiwer A-graad essensiële olies in ‘n luukse glas houer.
Houtlepeltjie ingesluit.
Inhoud: 300g
Availability: 10 in stock
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.