Spekboom Blatjang 125ml
Tuisgemaakte Spekboom Blatjang
Geniet die heerlike, unieke smaak van spekboom blatjang by jou kaasbord of verras jou gaste deur dit op jou braaibroodjies te smeer. Terwyl dit ekstra geur aan jou vleisdisse gee wanneer dit as marinade gebruik word kan dit ook dien as glaseer-middel op jou geroosterde hoender. Die moontlikhede is legio!
Tuisgemaak in die Eersteklas kombuis.
Kyk hier hoekom Spekboom gesond is vir jou: https://www.google.com/search?sca_esv=9349b9a2334e1130&rlz=1C1KNTJ_enZA1077ZA1077&udm=7&sxsrf=AE3TifOjtNybUajMdVsVkleW4_ma3rIywA:1758704321893&q=spekboom+vir+gesondheid&sa=X&ved=2ahUKEwi2hvyShPGPAxXxQkEAHcSbHhUQ8ccDKAJ6BAg1EAQ&biw=1536&bih=730&dpr=1.25#fpstate=ive&ip=1&vld=cid:8871b6d5,vid:eY5XeyGYDdg,st:0
Availability: 6 in stock
Verpakkingslinligting
Weight | 0,25 kg |
---|---|
Dimensions | 5,5 × 5,5 × 12 cm |