Spekboom Blatjang 125ml

Tuisgemaakte Spekboom Blatjang

Geniet die heerlike, unieke smaak van spekboom blatjang by jou kaasbord of verras jou gaste deur dit op jou braaibroodjies te smeer. Terwyl dit ekstra geur aan jou vleisdisse gee wanneer dit as marinade gebruik word kan dit ook dien as glaseer-middel op jou geroosterde hoender. Die moontlikhede is legio!

Tuisgemaak in die Eersteklas kombuis.

Kyk hier hoekom Spekboom gesond is vir jou: https://www.google.com/search?sca_esv=9349b9a2334e1130&rlz=1C1KNTJ_enZA1077ZA1077&udm=7&sxsrf=AE3TifOjtNybUajMdVsVkleW4_ma3rIywA:1758704321893&q=spekboom+vir+gesondheid&sa=X&ved=2ahUKEwi2hvyShPGPAxXxQkEAHcSbHhUQ8ccDKAJ6BAg1EAQ&biw=1536&bih=730&dpr=1.25#fpstate=ive&ip=1&vld=cid:8871b6d5,vid:eY5XeyGYDdg,st:0

Availability: 6 in stock

- +

Verpakkingslinligting

Weight0,25 kg
Dimensions5,5 × 5,5 × 12 cm

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
R70,00