Verpersoonlikte Pennesakkies
Stewige pennesakkies, handgemaak om te hou!
Pak die skooljaar aan met ‘n prettige pennesakkie, verpersoonlik met jou naam slagspreuk of van!
Die sakkies is versterk met “batting” om regop te kan staan sodat jy nie hoef te sukkel nie.
Pas al jou skryfbehoeftes gerieflik daarin. Met bestelling sal ons jou kontak om jou kleurvoorkeur & besonderhede te bespreek.
Grootte: 25cm x 13cm x 7cm.
Verpakkingslinligting
| Dimensions | 30 × 15 × 3 cm |
|---|






