Medium 3laag Strikkies

Laat die koppe draai!

Stylvol en elegant, hierdie 3laag Strikkies gee definisie aan enige haarstyl – hetsy dit vir ‘n spesiale geleentheid of net vir ‘n allerdaagse voorkoms is.

Gewaarborg om ‘n treffer te wees vir klein en groot!

Kyk ook na ons stylvolle scrunchies: Scrunchies – Dubbelpak

 

Verpakkingslinligting

Weight0,03 kg
Dimensions8 × 8 × 2 cm
Kleure

Geel, Navy, Swart

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.