Medium 3laag Strikkies

Laat die koppe draai met Deftige 3laag Strikkies

Stylvol en elegant, hierdie 3laag Strikkies gee definisie aan enige haarstyl – hetsy dit vir ‘n spesiale geleentheid of net vir ‘n allerdaagse voorkoms is.

Gewaarborg om ‘n treffer te wees vir klein en groot!

 

Verpakking Informasie

Weight0,03 kg
Dimensions8 × 8 × 2 cm
Kleure

Navy, Swart

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.