

Teenet stel van 2
Herleef ouwêreldse sjarme met ‘n elegante stel teenette.
Omgewerk met fyn kant en ‘n pragtige borduurde tema-prentjie op die hoek.
Hierdie stel is die perfekte kombuistee geskenk en sluit twee nette in:
- 1.5m x 1.5m vir kleiner opdien spasies
- 1.5m x 2.8m vir ‘n vol tafel
Uit Voorraad


