Tic Tac Toe Trekkoord Sakkies

Geniet ‘n potjie kringetjies en kruisies (Tic Tac Toe) saam met jou geliefde by die huis, op die pad of op vakansie!

Trekkoordsakkies is 15cm x 20cm groot en bevat ‘n stel hout kringetjies en kruisies.

Gebruik hierdie handige sakkies saam met ‘n stewige juffrousak: Stewige Juffrousakke

Verpakkingslinligting

Weight0,1 kg
Dimensions20 × 15 × 1 cm
Lekkers

Sjokolade, Stokkielekkers

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart