Voertuigsakkie

Handige Voertuigsakkie vir Stylvolle Dames

Hierdie handige voertuigsakkie is stylvol en prakties. Perfek vir iemand wat daarvan hou dat haar voertuig netjies is.
Met ‘n handige hoek wat om jou ratknop of selfs om die voertuig se koprus pas kan die asblikkie binne almal se bereik wees. Die opening bly maklik oop sodat die bestuurder nie moet sukkel om iets daarin te gooi nie.
Dit hou alles netjies bymekaar totdat jy dit kan uitgooi.

Die sakkie was maklik sodat jy nie sukkel om jou voertuig skoon en stylvol te hou nie.

Beskikbaar in verskeie kleure en ontwerpe. Neem in ag dat ontwerpe mag verskil namate beskikbaarheid van lappe.

Grootte: 20cm x 22cm x 4cm

- +

Verpakkingslinligting

Weight ,05 kg
Dimensions 20 × 20 × 1 cm
Ontwerp

Blomme, Denim, donkie, Granaat, Kosmos, Leeu, Meerkat, Nguni, Pienk strepe, Protea, Sonneblom, Vetplante, Vrou, Windpomp

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.