WeerstandWapen
10ml rollertjie met ‘n mengsel van essensiële olies wat jou imuunstelsel sal ondersteun.
Indien jy maklik vatbaar is vir kieme, is hierdie rollertjie net vir jou!
*Eersteklas is onder geen omstandighede mediese kundiges of adviseurs nie. Raadpleeg altyd eers jou huisdokter vir aanbevelings.
Verpakkingslinligting
Weight | 0,01 kg |
---|---|
Dimensions | 9 × 1,5 × 1,5 cm |
Ouderdom | Kinders, Volwassenes |